Modulekode | ODO 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiënestudent in staat te stel om die mondgesondheidstatus van die kind, tienderjarige, volwasse en geriatriese pasiënt in verband met siektes van die hardeweefsel van die mondholte, insluitende die pulpa en peri-apikale weefsel te evalueer, en gevolglik in staat te wees om: • siektes korrek te diagnoseer; • die risikoprofiel van die pasiënt korrek te kan bepaal; • instruksies vir selfbeskermingsmaatreëls aan pasiënte te kan gee; • die gedragspatroon van pasiënte te verander deur motivering; • om die weerstand van die hardeweefsel in die handhawing van mondgesondheid te optimiseer; • beginnende letsels, waar moontlik, te laat hermineraliseer; • pasiënte vir herstellende en rehabilitasieprosedures te verwys. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 seminaar per week, 1 ander kontak per week, 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Odontologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App